Laurika Rauch - Kom Laat Ons Sing Chords & Tabs

 

Kom Laat Ons Sing Chords & Tabs

Laurika Rauch Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Kom Laat Ons Sing Chords

   
Lied: Kom Laat Ons Sing
Sanger: Laurika Rauch

1ste Vers:

 D          G    A      D                
Net soos 'n ongenooide gas

            G      A      D 
So sal die liefde jou verras

           G       A        D
Ek het 'n wyse ou uil hoor sing

 G      D   A    D
Dis 'n tydelike ding

2de Vers:

Die liefde kom die liefde gaan
Eendag sal ek dit wel verstaan
Tot daardie  dag sal ek onthou
Ek was baie lief vir jou
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/l/laurika_rauch/kom_laat_ons_sing_crd.html ]
REFREIN:

 D
Kom laat ons sing
     G 
Kom laat ons sing
 A          D 
Dis 'n tydelike ding
 D7                  G   
Later sal ek tog onthou
 A                    D
Ek was baie lief vir jou


3de Vers:

Wat sal dit my
My dan baat
as ek jou altyd, altyd haat
Dis mos 'n tydelike ding
So het 'n wyse ou uil gesing

4de Vers:

Maar ek sal sing
Ja, ek sal sing
Van hierdie tydelike ding
Die liefde bring jou dalk plesier
As dit net 'n bietjie duur

REFREIN x 2

Ek was baie lief vir jou x 2