Koos Du Plessis - Groet Sonder Woorde Chords & Tabs

 

Groet Sonder Woorde Chords & Tabs

Koos Du Plessis Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Groet Sonder Woorde Chords

   
Groet sonder woorde- Koos Du Plessis

G		C
Laat ons nie praat nie;
D	G
die tyd is verby.
G	C
Niemand is kwaad nie
D	G
en albei is vry.

C	                  G
Kom kyk deur die ruite:
       D	              G
die nag staan in blom.
G	           C
Woorde hoort buite
        D	              G
want hartseer is stom.
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_du_plessis/groet_sonder_woorde_crd.html ]
G			C
Lê jou kop hier teen my skouer;
D			G
laat jou hart sy paaie gaan.
G			       C
Stilweg word ons wys en ouer-
D			   G
eendag sal ons dalk verstaan.
G				C
Maar tot die ryp kraak onder skoene
wat geen
D			   G
ander haard of tuiskoms ken,
G			           C
gun ek my nog visioene van een
D			G
wat die hele wêreld wen.

G			C
Jy hoor my nie meer nie;
D		G
ek sê maar totsiens.
G		C
En sal jou nie steur nie;
D		G
ek loop ongesiens,
G		C
want jy is in oorde
D		    G	
waar drome nog blom.
G		     C
Ek groet sonder woorde,

D		   G
want hartseer is stom.
G		C
want jy is in oorde
D		    G	
waar drome nog blom.
G		     C
Ek groet sonder woorde,
D		   G
want hartseer is stom.

geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor 
het. Met dank aan Jasper Van Zyl.