Jordaan Theuns - Gesiggie Chords & Tabs

 

Gesiggie Chords & Tabs

Jordaan Theuns Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Gesiggie Chords

   
Gesiggie – Theuns Jordaan

Transcribed by Juan White 22/03/2005: juanwhite@dropzone.com


Intro:  A  E  D  E  A  x2
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/j/jordaan_theuns/gesiggie_crd.html ]
                      E
Al vergeet jy my vir altyd
          D       E      A
Langs ‘n mylpaal op jou pad
			E
Onderstreep jy steeds die prentjies
	D    E	   A
In die hoeke van my hart
	       E	          D   E	   A
Sloop, sloop die mure, die mure wat ek bou
		E       D      E	      A
En alles, alles binne, gesiggie hoort aan jou

		   E
Leg die kaart van liefde
    D	    E	  A
Al neem dit jou ‘n jaar
		      E
Tot die malmaak van ons briewe
        D     E	  A
En die oë op ons bedaar
	     E		         D    E	    A
Gou gesiggie skud my hand, as die lense vir ons loer
	       E	            D     E      A
Net ‘n oomblik naamloos alhoewel jy in my boer


Repeat both verses twice