Glaskas - Oor En Oor Chords & Tabs

 

Oor En Oor Chords & Tabs

Glaskas Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Oor En Oor Chords

   
Oor en oor- Glaskas

Die Begin en einde kan mens pick of strum. Die chords bly heeltyd die selfe, oor en oor…haha

C	F	Am	G

Toe die oggend gekom om te sę,
ek moet nou ophou om jou vas te hou,
maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,
hoe stywer wil ek aan jou vasklou.
Wanneer ons hier in mekaar se arms lę,
is ek geneig om van tyd te vergeet.

Want jy is 'n gedig aan my,
en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/g/glaskas/oor_en_oor_crd.html ]
Jy laat alles in my wegraak,
totdat jy alles wat ek sien.
Ek is mal oor jou gesig teen myne,
bly altyd myne asseblief

Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf,
want jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.

Ek is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,
na alles wat ons deur is en weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.

Streel nog 'n biedjie met jou vingers oor my vel,
want ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel.