Die Heuwels Fantasties - Pille Vir Kersfees Chords & Tabs

 

Pille Vir Kersfees Chords & Tabs

Die Heuwels Fantasties Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Pille Vir Kersfees Chords

   
Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk 
afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.

Pre Verse: D F#min

    Bmin
Dis snaaks hoe hierdie gebou
		 A
Sy arms om my en jou kan toevou
G	   D 		   Bmin
Terwyl die elektriese wolk kombers

Kom sweef oor die platberg en
A	        G
Ons veilig vashou
                        D
Om die brandstigting te aanskou

[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/pille_vir_kersfees_crd.html ]
	G		D
Ek soek pille vir Kersfees
	A
Vir my gekerfde senuwees
			 G
Niks wat 'n tydjie by die see
D	A
Nie kan genees
	      Bmin		   A
Maar wie soek pille vir Kersfees?
           D              G
Hang af by wie se huis ek gaan wees
   Bmin              A
'n Prys promosie fenomeen
   G
So baie om voor dankbaar te wees

Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende

Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees


       A
As jou tuiste is
Bmin
Waar jou hart is
G
Wat wil dan hier uitbreek

Uit my borskas uit
Emin		      F#min
Geneties gelaai om te ontsnap
              G
Die plasma wat spoeg

'n Wemelende massa

Te veel skade aangedoen



Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees