Die Heuwels Fantasties - Mangemaak Chords & Tabs

 

Mangemaak Chords & Tabs

Die Heuwels Fantasties Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Mangemaak Chords

   
  D
Saamspan

  D
Saamval

      G      D
Deur dik en dun vermink

    D
Uitskakel, afskakel


Afval, uitval


Afgrond, opstaan, opdaag

   G
Mangemaak

        D
Uiters mangemaak (2x)


A                    G
Ek wens nou weer ek was nie
              D

'n Grootmens nie


Ek wil nie meer nie
                   A

Wat anders kan ek doen

               G               D
Ek wil jou net op jou voorkop soen

Bm     G                A
En ek wens nou weer ek was nie

    D    A    Bm
'n Grootmens nie
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/mangemaak_crd.html ]
     G               A     
Ek wens nou weer ek was nie

Bm     G                A
En ek wens nou weer ek was nie

    D    A    Bm
'n Grootmens nie

    G
Ek kan nie meer nie

                     D
Ek kan nie meer nie



   D
Ekstaties

Dat jy is
                 G
Ek sit dalk die pot mis
                  D
Of het ek myself misgis

Ek kan nie meer nie (2x)


En ek wens nou weer ek was nie

‘n Grootmens nie

Ek wil nie meer nie

Wat anders kan ek doen

Ek wil jou net op jou voorkop soen


En ek wens nou weer ek was nie

'n Grootmens nie

Ek wens nou weer ek was nie

En ek wens nou weer ek was nie

'n Grootmens nie

Ek wil nie meer nie

Ek kan nie meer nie