Die Heuwels Fantasties - Leja Chords & Tabs

 

Leja Chords & Tabs

Die Heuwels Fantasties Chords & Tabs

Version: 1 Type: Chords

Leja Chords

   
Leja - Die Heuwels Fantasties

Tabbed by: Duplessis van Aswegen

Capo: 2
Tuning: Standard (ebgdae)
Chords Used:

     G5   C5add9    D       Em
e|---2---|---2---|---2---|---0---|
b|---2---|---2---|---3---|---0---|
g|---0---|---0---|---2---|---0---|
d|---0---|-------|---0---|---2---|
a|-------|---2---|-------|---2---|
e|---3---|-------|-------|---0---|

C5add9  G5      D     
     Leja, ek weet nie meer of ek jou hier

C5add9  G5      D     
Uit gehang kan sien nie.

C5add9  G5          D                   C5add9 
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien, die nag

G5   D                     C5add9     D     
is  koud. En die winter

          C5add9      D     
En die winter



C5add9  G5   D 
Toe     ek  jou gesien het vir die eerste

C5add9      G5     D 
Keer.    Leja, ek kan nie meer

C5add9      G5      D 
Onthou  hoe dit gevoel het nie

    C5add9  G5     D 
Die paaie   bly   nat
In die winter



C5add9 
In jou ma se oë
                        Em
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo

C5add9 
In jou ma se oë
                       Em
Wou ek sien en wou ek glo-


C5add9   G5        D 
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie

C5add9      G5         D 
Ek kan nie eers meer byhou nie

C5add9      G5       D 
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/leja_crd.html ]
C5add9      G5            D 
    Op die gras, op die gras


C5add9  G5           D 
     Leja,  sit dit vas soos dit was soos dit

C5add9             G5    D 
was,  dan sal ons kan Leja



C5add9         G5      D 
Maar jy’s nou net die pen op ‘n servet wat ek

C5add9       G5 
Al weer, al weer

D
Iewers moes vergeet het



C5add9  D  (x2)



C5add9  D
die onoorspronklikheid

C5add9  D
nes afgeleide selfverwyt

C5add9  D
het ek myself hier uit

C5add9  D
uit hierdie storie uitgeskryf



C5add9 
In jou ma se oë
                        Em
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo

C5add9 
In jou ma se oë
                       Em
Wou ek sien en wou ek glo-


C5add9   G5        D 
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie

C5add9      G5         D 
Ek kan nie eers meer byhou nie

C5add9      G5       D 
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome

C5add9      G5            D 
    Op die gras, op die gras


C5add9   G5        D 
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
(Leja,  sit dit vas soos dit was soos dit was)

C5add9      G5         D 
Ek kan nie eers meer byhou nie
(dan sal ons kan Leja)

C5add9      G5       D 
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
(Leja,  sit dit vas soos dit was soos dit was)

C5add9      G5            D 
    Op die gras, op die gras
(dan sal ons kan Leja)


C5add9 G5  D  (x4)