Chris Chameleon - My Pop Val Stukkend Chords & Tabs

 

My Pop Val Stukkend Chords & Tabs

Chris Chameleon Chords & Tabs

Version: 1 Type: Tab

My Pop Val Stukkend Tab

   
Chris Chameleon - my pop val stukkend
CD: Ek herhaal jou
website:http://www.chrischameleon.com

Tabbed by DVVVDM
Tabbed using the solo version found on the volkleur DVD,
lyrics from the CD.

tuning: standard


Main riff:
E------------------------------------|
B------------------------------------|
G------------------------------------|
D-0-0-10-0-0-10-0-10-3-3-3-3-2-2-2-2-|
A-7-7-7--7-7-7--7-7--3-3-3-3-2-2-2-2-|
E------------------------------------|


Variation:
E-----------------|
B-----------------|
G-----------------|
D-----------------|
A-5-5-5-5-5-5-5-5-|
E-5-5-5-5-5-5-5-5-|

Pre-Chorus:
E---------------------------|
B---------------------------|
G---------------------------|
D-4-4-4-4-3-3-3-3-2-2-2-2-1-|
A-4-4-4-4-3-3-3-3-2-2-2-2-1-|
E---------------------------|

Chorus:
  Am  Em
E-0-0-0-0-0-0-0-0-0-0-|
B-1-1-0-0-0-0-0-0-0-0-|
G-2-2-0-0-0-0-0-0-0-0-|
D-2-2-2-2-2-2-2-2-2-2-|
A-0-0-2-2-2-2-2-2-2-2-|
E-X-X-0-0-0-0-0-0-0-0-|


Lyrics:
[ Tab from: https://www.guitartabs.cc/tabs/c/chris_chameleon/my_pop_val_stukkend_tab.html ]
die skaduwee waarsku die straat.................Main riff
geslinger uit 'n hoë balkon
deur die skaars jakarandas van die lug
die skaduwee waarsku die son
waarsku die son
................................................Variation
deur die lied van die penniefluitjies...........Main riff
geval op die dreunende straat
my pop met 'n naam soos 'n liggaam
wat net soos 'n mens kon praat
wat nes 'n mens kon praat
................................................Pre-chorus
my pop val stukkend.............................Chorus
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop soos 'n mossie geskiet...................Main riff
korrel-kaal van die vensterbank
of was dit die wind uit die verte
of was dit was dit my eie hand
was dit my eie hand
................................................Variation
My pop het geval toe die son....................Main riff
sy brons klok lui uit die lug
toe die wolke die mure wit kalk
val die skaduwee daarin terug
val die skaduwee terug
................................................Pre-Chorus
my pop val stukkend.............................Chorus
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

die skaduwee waarsku die son....................Main riff
porselein met die ver lig oë
as ek sou val uit 'n hoë balkon
as ek sou breek lyk ek ook so
as ek sou breek lyk ek so
................................................Pre-chorus
my pop val stukkend.............................Chorus
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend
my pop val stukkend

my pop val stukkend